Op die ingewing van die oomblik

AANGEBIED DEUR Hans Blignaut Galery

’n Spontane oomblik vasgevang in tyd
Nou, en tot in ewigheid
Die weer onthou wat dit sal bring
’n lewensgroot herinnering

Gratis
23 Maart, 09:00
24 Maart, 09:00
25 Maart, 09:00
26 Maart, 09:00
27 Maart, 09:00
28 Maart, 09:00
29 Maart, 09:00
30 Maart, 09:00
31 Maart, 09:00
Plato Coffee Shop

Het jy al gekyk na:

“Waarom op ’n ster wens as jy die Stermaker ken?” ...
Besoek Bottega Kunsgalery vir ’n retrospektiewe uitstalling van Johan Coetzer se kunswerke oor 45 jaar, asook ’n keurversameling kuns en keramiek van bekende kunstenaars. ...
Ek nooi jou om te voel hoe LIG voel, te kyk hoe LIG lyk en te onthou jy het LIG nodig. ...