Kuier saam in die

Absa Kuierkamer

KKNK 2024

Absa se Kuierkamer bied ’n geleentheid vir die hele gesin om hul skoene uit te skop en die aktiwiteite in dié verkoelde oase te geniet.

Vermaak uit die boonste rakke word aangebied, met musiek deur gewilde en opkomende kunstenaars, asook insiggewende gesprekke en ander aktiwiteite. Kos is te koop, met eksklusiewe voordele en verrassings vir Absa-kaarthouers. Terwyl jy jou batterye hier herlaai, laai sommer jou foon s’n ook. Gratis Wi-Fi is beskikbaar, wat beteken daar is hope kanse om selfies te deel. Absa se bankiers staan by die Absa Rooibank gereed om jou met enige Absa-bankdienste te help.

A new addition to the Absa Kuierkamer is Absa Aandklanke, an intimate experience of unplugged music, perfectly rounded...
Listen to a variety of different artists share their talents, as well as their own stories.
The ever popular Hannes van Wyk chats to a variety of celebrities about their comings and goings, and audience members...