Maak tussen jou tyd in die teaters en die Feesmark ’n draai in Baron van Reedestraat waar ’n kuur vir elke kwaal wag. Ure se musiek, klets, lag en ander verrassings wag daagliks hier op feesgangers. En onthou: daar is ook heerlike eet- en drinkgoed lekker naby beskikbaar.
Sien uit na ’n heerlike verskeidenheid vermaak op die KKNK se Baron van Reede-verhoog, op die hoek voor die C.P. Nel-museum. Bekende musikante maak hier ’n draai, waaronder Early B, Appel, Ricus Nel, Jakkie Louw, Congo Cowboys, Hakkiesdraad, Blackie Swart, Crushanda en meer, maar ontdek ook van Suid-Afrika se nuwe talent. Lizz Meiring en Frazer Barry bied insiggewende én soms skreeusnaakse gesprekke aan en VIA kom kuier saam. Van ons land se voorste komediante gooi tussendeur ook ’n grap of twee by.
Viridian String Quartet (10:00), LeClue (11:00), Tony’s Magic (11:45), Frazer Barry in gesprek (12:15), Joanne Steyn (14:00), Kalliklip Stoftrappers (15:00), Jovan & Thelma (16:00), Die VIA Klankbank Kroeg-quiz met Arno Greeff (17:00), Pret Kadet (18:00) en Reborne Band (19:00)
ULTRACOUSTIC (10:00), Michael Lindt (11:00), Danie Verster & Sulayman Human (11:20), Frazer Barry in gesprek (12:15), Congo Cowboys (14:00), Jemaine Julies (14:20), Lizz vir gesels met Lizz Meiring & gaste (15:00), The Elrine Lottino Jazz Band (16:00), Die VIA Klankbank Kroeg-quiz met Arno Greeff (17:00), Ricus Nel (18:00), Hakkiesdraad Hartman (18:20), Appel (19:00) en Blackie Swart (19:15)
Lutherse Kerk Brigade (10:00), Uit volle bors-finaliste (11:00), Ambrose Uren (11:45), Frazer Barry in gesprek (12:15), The Rockettz New Generation (13:15), Granville Michaels (14:00), Johan Erasmus (14:20), Lizz vir gesels met Lizz Meiring & gaste (15:00), Desmond Wells (16:00), Blackie Swart (16:20), Die VIA Klankbank Kroeg-quiz met Arno Greeff (17:00), YOMA (18:00), Early B (18:30), Uit volle bors-wenner (18:50) en Jakkie Louw (19:00)
Alzanley (10:00), Rubber Johnny (11:00), Uit volle bors-finaliste (11:20), Conrad Koch (11:45), Lizz vir gesels met Lizz Meiring & gaste (12:15), Hoërskool Outeniqua Jazz Band (14:00), Sarel Kleinhans (14:20), Frazer Barry in gesprek (15:00), Etienne Steyn (16:00), Die VIA Klankbank Kroeg-quiz met Arno Greeff (17:00), Tino (18:00), Jakkie Louw (18:20), Uit volle bors-wenner (18:50) en Pret Kadet (19:00)
ULTRACOUSTIC (10:00), Tannie Koekie (10:45), Uit volle bors-finaliste (11:00), Kate Pinchuck & Lindy Johnson (11:45), Frazer Barry in gesprek (12:15), Crushanda (13:15), George High Jazz Band (14:00), Lizz vir gesels met Lizz Meiring & gaste (15:00), Etienne Steyn (16:00), Die VIA Borrels en Bingo met Bibi Slippers (17:00), Shazah (18:00), Uit volle bors-wenner (18:50) en Jackie and the Moons (19:00)
Lutherse Kerk Brigade (10:00), Gekwesde Posduif (10:45), Uit volle bors-finaliste (11:00), Dalin Oliver (11:45), Lizz vir gesels met Lizz Meiring & gaste (12:15), Byron Minnie (13:15), Johan Erasmus (14:00), Brandon Lee (15:00), Frazer Barry in gesprek (15:15), Joanne Steyn (16:00), Die VIA Borrels en Bingo met Bibi Slippers (17:00), Kristi Steyn (18:00), Uit volle bors-wenner (18:50) en Hakkiesdraad Hartman (19:00)
Kalliklip Stoftrappers (10:00), Uit volle bors-finaliste (11:00), Frazer Barry in gesprek (12:15), Jovan & Thelma (14:00), Vuvu Khumalo (15:00), Lizz vir gesels met Lizz Meiring & gaste (15:15), Pret Kadet (16:00), Die VIA Borrels en Bingo met Bibi Slippers (17:00), Bowles Brothers with Ashville & Valmey (18:00), Uit volle bors-wenner (18:50) en Fanatics SA (19:00)
Seremoniemeester Maurice Paige
Kalliklip Stoftrappers (10:00), Gekwesde Posduif (10:45), YOMA (11:00), KG Mokgadi (11:45), Frazer Barry in gesprek (12:15), Vir nou net Magé (14:00), Lizz vir gesels met Lizz Meiring & gaste (15:00), Chris Steyn (15:30), Bowles Brothers with Ashville & Valmey (16:00), Die VIA Borrels en Bingo met Bibi Slippers (17:00, N1 Jozi (18:00) en Q.Rock & VonD (19:00)
Seremoniemeester Maurice Paige
Vir nou net Magé (10:00), Gekwesde Posduif (10:45), Danie Verster & Sulayman Human (11:00), Frazer Barry in gesprek (12:15), The Elrine Lottino Jazz Band (14:00), Lizz vir gesels met Lizz Meiring & gaste (15:00), Fanatics SA (16:00) en Q.Rock & VonD (17:00)
Wees op die uitkyk vir kleurvolle optredes deur straatkunstenaars wat jou gaan verstom. Alhoewel die hele aanbod gratis aangebied word, word kykers aangemoedig om soos met die tradisie van ouds vir die straatkunstenaars ’n paar rand in die hoed te gooi.
Verwag ’n verrassing om elke hoek en draai!
Red Heart Lady (10:00), Tony’s Magic (12:00), Kalliklip Stoftrappers (16:00) en Digaritmo (18:00)
De-Vine (10:00) en Digaritmo (16:00)
Red Heart Lady (10:00), Digaritmo (12:00), Luherse Kerk Brigade (15:00), Digaritmo (16:00) en Digaritmo (18:00)
De-Vine (10:00), Digaritmo (12:00), Zarah (13:00) en Digaritmo (18:00)
Spider Man (10:00) Jasmine Stilt Dancers (13:00) en Red Heart Lady (16:00)
Captain America (10:00), Lutherse Kerk Brigade (12:00), Zarah & Al Jamal (13:00), Lutherse Kerk Brigade (15:00) en De-Vine (16:00)
Red Heart Lady (10:00) en Giant Puppets (13:00)
Red Heat Lady (10:00), Tony’s Magic (12:00) en ShweShwe Carnival (13:00)
Red Heart Lady & Retro Bunnies (13:00)