Every Brilliant Thing

WITH Henu Baden SCRIPT Duncan Macmillan with Jonny Donahoe DIRECTOR Jeff Brooker PRODUCER Jeff Brooker Productions CO-PRODUCER Dean Goldblum

’n Jong seun maak ’n lys van al die mooi dinge in die wêreld om sy ma in haar stryd teen depressie en selfdood te help. Dit begin met eenvoudige plesiere soos roomys, watergevegte en wakkerbly ná slaaptyd om TV te kyk en later sluit dit meer eiesoortighede in soos oumense wat hande vashou. Soos hy ouer word, word die lys ook meer volwasse en word dit ’n aangrypende getuigskrif van hoe ’n positiewe ingesteldheid teëspoed te bowe kan kom.

 

Dié stuk is in 2023 vir ’n Fleur du Cap-teaterprys as beste nuwe regisseur benoem.

English with Afrikaans • PG, L • 70 min
R160 (vooraf) • R140 (Vriende van die KKNK) • R170 (by die deur)
28 Maart, 10:00
29 Maart, 13:30
30 Maart, 17:30
Bibsaal

Het jy al gekyk na:

Lui die trouklokke of beier dit? Koek en Tert staan op die vooraand van die groot dag, elk in ’n spierwit rok. Dit is skoonma’s, ...
Die bekroonde komediante Lindy Johnson en Kate Pinchuck het nie minder Frizz of Pop nie, maar baie meer debietorders om jou van te vertel in ...
Mevrou van Vuuren het lank oorsee gewerk. Haar dogter bly in haar townhouse, gratis en verniet. Maar net sy mag daar bly en moet natuurlik ...