Hallo, is Bettie wat praat

MET Dean John Smith REGIE, BELIGTINGSONTWERP EN TEGNIESE VERSORGING Gantane Kusch TEKS EN KOSTUUM-ONTWERP Dean John Smith ONDER LEIDING VAN Oscar Petersen VERHOOGBESTUURDER Curan Julies

Dean John Smith, Suidooster se geliefde Wade, klim weer in die skoene van die skreeusnaakse Bettie, sy aweregse sosialemedia-persona. Bettie is beroemd (of is dit berug?) vir die eiers wat sy oor alles en almal te lê het, hoewel sy gewoonlik die kat aan die stert beet het. ’n Komedie met resepte, skinderstories en lief en leed. Okay, bapaaai!

Afrikaans • Gesin OB, T • 55 min.
R120 (vooraf) • R110 (Vriende van die KKNK) • R135 (by die deur)
29 Maart, 13:30
30 Maart, 16:30
31 Maart, 13:30
Van Reedesaal

Het jy al gekyk na:

Betree die Bo-Kaap se weergawe van Romeo en Juliet. Twee gesinne, verdeel deur godsdiens. ’n Gedeelde geheim tussen ’n salige pa en ’n godvresende ma, ...
Vertrek op ’n skreeusnaakse, absurde treinreis saam met ’n knorrige ou man op sy soektog na bevryding van sy saai, melancholiese bestaan. Of raadpleeg dalk ...
’n Kunssinnige vrugtevlieg raak verlief op Timotheé Chalamet, op die stel van Call Me by Your Name. ...