KKNK 2024

Kuier saam en beleef kunstige bobaas-kos wat alles net beter en beter maak.

Besoek die Checkers Liplekker-teater vir kombuisgeselsies en hartskos saam met bekroonde kosskrywer Herman Lensing en sy bekende vriende. Van jou gunstelingsterre is saam met Herman agter die kospotte te siene waar hulle dalk selfs ’n paar geheime verklap. Sluit aan vir ’n kulinêre ontdekkingsreis met Checkers se topgehalte- produkte uit Forage & Feast en Simple Truth se stal, met ’n titsel Padkos en selfs Championship Boerewors op Herman se feestelike KKNK-spyskaart.

AFRIKAANS • GESIN • 30 MIN.
TOEGANG IS GRATIS VIR FEESMARK-KAARTJIEHOUERS
CHECKERS LIPLEKKER-TEATER IN DIE FEESMARK

Saterdag 23 Maart
Herman Lensing kook saam met:

12:00 Haidee Muller
13:30 Hannes van Wyk en Desiré Gardner
15:00 Haidee Muller
16:30 Frank Opperman

Sondag 24 Maart
Herman Lensing kook saam met:

10:30 Jason Goliath
12:00 Anna Davel
13:00 Jason Goliath
15:00 Elzabé Zietsman
16:30 Hannes van Wyk

Maandag 25 Maart
Herman Lensing kook saam met:

10:30 Margit-Meyer Rodenbeck
12:00 Kurt Darren
13:30 Hannes van Wyk en Desiré Gardner
15:00 Haidee Muller
16:30 Reynard Slabbert

Dinsdag 26 Maart
Herman Lensing kook saam met:

10:30 Coenie de Villiers & Deon Meyer
12:00 Coenie de Villiers & Deon Meyer
13:30 Stef Bos
15:00 Armand Aucamp
16:30 Danie & Moskou van Spoegwolf

Woensdag 27 Maart
Herman Lensing kook saam met:

10:30 Amanda Strydom & Armand Aucamp
12:00 Esther von Waltsleben, Dean John Smith & Lorraine Burger
13:30 Hannes van Wyk & Kabous Meiring
15:00 Margit-Meyer Rödenbeck
16:30 Michele Burgers en Juanita du Plessis

Donderdag 28 Maart
Herman Lensing kook saam met:

10:30 Lizz Meiring
12:00 David Viviers
13:30 Elzabé Zietsman
15:00 Margit Meyer-Rödenbeck
16:30 Kabous Meiring

Vrydag 29 Maart
Herman Lensing kook saam met:

10:30 Amanda Strydom
12:00 Kabous Meiring en Elzabé Zietsman
13:30 Esther von Waltsleben & Lorraine Burger
15:00 Margit-Meyer Rodenbeck
16:30 Michele Burgers

Saterdag 30 Maart
Herman Lensing kook saam met:

10:30 Haidee Muller
12:00 Dean John Smith
13:30 Hannes van Wyk en Elzabé Zietsman
15:00 Kabous Meiring
16:30 Lizz Meiring

Sondag 31 Maart
Herman Lensing kook saam met:

11:00 Herman Lensing

Allerlei lekkernye maak die feeservaring selfs beter ...

Wyn vir vanjaar se KKNK met trots verskaf deur

KKNK 2024
KKNK 2024
KKNK 2024
KKNK 2024
KKNK 2024
KKNK 2024
KKNK 2024
KKNK 2024