Bloedbande

Ondersteun deur die Nasionale Kunsteraad

MET Lyntjie Jaars en Khadija Heeger TEKS Maria van Wyk, Esther Engelbrecht, Shanell Brandt en Marquen Carstens REGIE EN VERWERKING Marquen Carstens VERHOOGBESTUURDER Vania Lewis VERVAARDIGERS Lyntjie Jaars en Marquen Carstens

Bloedbande delf diep in die moederhuishoudings en susterskap in die kultuur van Nama-mense. Dit is ’n roerende, vervlegte verhaal van die onvertelde werklikhede in die Nama-streek.

Afrikaans en Afri-Nama • Geen o.13 OB, V • 45 min.
R130 (vooraf) • R120 (Vriende van die KKNK) • R145 (by die deur)
29 Maart, 10:00
30 Maart, 13:30
31 Maart, 10:00
ATKV-Griesselsaal

Het jy al gekyk na:

Barnard Gilliland se niggie Jana Cilliers hunker na ’n gesprek met hom. Sy onthou hom skaars. Hy is sestig jaar gelede oorlede in die jong ...
Betree die Bo-Kaap se weergawe van Romeo en Juliet. Twee gesinne, verdeel deur godsdiens. ’n Gedeelde geheim tussen ’n salige pa en ’n godvresende ma, ...
Byster is bekroon met die Woordtrofee vir beste prestasie by die Toyota US Woordfees se Fringe in 2023 en vertel die storie van ’n oningeligte, ...