Fat-Buffel-Bastard-oestafel

Kom drink van die wyne van Fat Bastard en proe van die oes – in ’n wonderlike omgewing waar jy kan luister na die aandklanke van die Klein Karoo. Dit is die perfekte afsluiting ná ’n bedrywige feesdag.

Afrikaans en Engels • Geen o.18 • 120 min.
R550
27 Maart, 19:00
28 Maart, 19:00
Olifantlapa by Buffelsdrift Game Lodge

Het jy al gekyk na:

Op dié gemaklike staptoer word daar besoek afgelê by belangrike argitektoniese geboue op Oudtshoorn. Een hiervan is die NG Moederkerk waar bouwerk in 1860 begin ...
Geniet ’n buffet-ontbyt in die restaurant en beleef ’n wonderlike ervaring saam met die drie grootpote Malaika, Bulelo en Jabari. ...
De Rustica se Estate Collection Coratina-olyfolie is in 2023 as die wêreld se beste olyfolie aangewys by die Evooleum-kompetisie in Spanje. Hierdie toer en proe ...