Historiese wandeltoer

AANGEBIED DEUR Roydin Engelbrecht van RJ Tours

Op dié gemaklike staptoer word daar besoek afgelê by belangrike argitektoniese geboue op Oudtshoorn. Een hiervan is die NG Moederkerk waar bouwerk in 1860 begin het en in 1879 voltooi is. Dra gemaklike stapskoene en warm klere.

Afrikaans en Engels • Gesin • 120 min.
R130
23 Maart, 08:00
24 Maart, 08:00
25 Maart, 08:00
26 Maart, 08:00
27 Maart, 08:00
28 Maart, 08:00
29 Maart, 08:00
30 Maart, 08:00
31 Maart, 08:00
Vertrek vanaf NG Moederkerk (h.v. Hoog- en Kerkstraat) en eindig by Beans Café (Kerkstraat)

Het jy al gekyk na:

Kom drink van die wyne van Fat Bastard en proe van die oes – in ’n wonderlike omgewing waar jy kan luister na die aandklanke ...
In this workshop The Accidental Baker will introduce you to the basics of sourdough baking. ...
Geniet ’n buffet-ontbyt in die restaurant en beleef ’n wonderlike ervaring saam met die drie grootpote Malaika, Bulelo en Jabari. ...