Vuisvoos, maar nog regop: Suid-Afrika 2024

MET Marianne Thamm

Sluit aan by die ervare ondersoekende joernalis Marianne Thamm, adjunkredakteur van die Daily Maverick, vir ’n skreeusnaakse kaalvuisgesprek oor ons Suid-Afrikaanse demokrasie met al sy absurditeite. En maak gereed vir 2024 wanneer dinge net beter of dalk nóg vreemder kan word. Ook bekend as Round of Applause – South Africa Still Standing.

Afrikaans • Geen o.16 • 60 min.
R175 (vooraf) • R160 (Vriende van die KKNK) • R195 (by die deur)
26 Maart, 13:30
27 Maart, 19:00
28 Maart, 13:30
ATKV-Griesselsaal

Het jy al gekyk na:

Om die tydelike met die ewige te verwissel kom met sy eie uitdagings. Basies is dit dieselfde proses as om ’n bruilof te reël – ...
’n Bietjie Engels, a little Afrikaans en sommer ’n hele klomp laughs! Enjoy a hilarious night out with a collection of South Africa’s top comedians ...
Woon die eksklusiewe bekendstellingsgeleentheid van kykNET se splinternuwe dramareeks Plan B, met Hollywood-akteur Arnold Vosloo as een van die vele bekendes in die reeks, by. ...