Debuut

Vleis/Meat

MET Des-Lee McKenzie TEKS Des-Lee McKenzie 

Vleis/Meat gee jou al die post-pandemic vibes. Dis Amorè met haar TikTok lives en haar “get ready with me story times”. Sy is meer woke, maar steeds problematic. In die era van influencers en hul parasocial verhouding met hul aanhangers, gee dit ’n nuwe definisie aan die woord oversharing wanneer ons hoor van hul “dating horror stories”. Die radio het dalk grense, maar Vleis/Meat het geen. Vanaf BDSM tot alpha male podcasts, Vleis/Meat het iets vir almal om aan te kou. Die teks is ontwikkel as deel van die KKNK se Tekstmarkt-projek, ondersteun deur die Nederlandse ambassade in Suid-Afrika, die Performing Arts Fund NL, Dutch Culture en NATi.

Afrikaans en Engels • Geen o.16 T, V • 65 min.
R140 (vooraf) • R125 (Vriende van die KKNK) • R155 (by die deur)
23 Maart, 13:30
24 Maart, 17:30
25 Maart, 10:00
26 Maart, 13:30
Bibsaal

Het jy al gekyk na:

’n Kunssinnige vrugtevlieg raak verlief op Timotheé Chalamet, op die stel van Call Me by Your Name. ...
Hendrik keer vir die eerste keer in 15 jaar terug na sy ouerhuis. Die huis is verlate en hy besluit om in die donker kelder ...
’n Versameling van verskeie sketse waarin satiriese kommentaar gelewer word, in die tradisie van die gewilde en bekroonde Pay Back the Curry, Bafana Republic en ...