Yaaseen Barnes: Concentrate – A bietjie van (m)alles

MET Yaaseen Barnes

’n Reeks idees, gedagtes en sketse uit die woelige kop van die multibekroonde komediant Yaaseen Barnes. In ’n tyd waarin ons elke oomblik van elke dag oorlaai word met nuwe inligting, is dit moeilik om op noodsaaklikhede te fokus. Voeg ADHD hierby en jy het vir seker ’n heerlike mengsel vir komiese chaos. Die wêreld is aan die brand – al wat ons kan doen, is om te lag.

English with Afrikaans • No u.13 L • 60 min
R100 (vooraf) • R80 (Vriende van die KKNK) • R120 (by die deur)
23 Maart, 20:00
24 Maart, 18:30
26 Maart, 15:30
Netwerk24-feeskafee

Het jy al gekyk na:

Magda Louw bevind haarself in haar herfsjare op nasionale televisie en skielik is sy nie net meer die tannie in die straat nie, maar die ...
Betree die Bo-Kaap se weergawe van Romeo en Juliet. Twee gesinne, verdeel deur godsdiens. ’n Gedeelde geheim tussen ’n salige pa en ’n godvresende ma, ...
Maryna is ’n bedrewe Facebook Marketplace-verkoper, bekroonde honde-afrigter en nou ook die onwaarskynlike oppasser van Monika, wat binnekort die tydelike met die ewige gaan verwissel. ...