MET Tino (23 Maart), Reborne Band (24 Maart), Tino (25 Maart), Reborne Band (26 Maart), Joshua na die Reën (28 Maart), Rebone Band (29 Maart) en Tino (30 Maart)
In die middae kan jy luister na verskillende kunstenaars wat hul talente, maar ook iets van hul eie stories met gehore gaan deel.
’n Nuwe toevoeging tot die Absa Kuierkamer is Absa Aandklanke, ’n intieme ervaring van unpluggedmusiek, perfek afgerond met heerlike happies uit die Karoo. Eet- en ...