Absa Rooibanksessies met Hannes van Wyk

Aangebied deur Absa

MET Hannes van Wyk en gaste

Die immergewilde Hannes van Wyk gesels met vele bekendes oor hul doen en late en gehore kan vrae vra en die paneellede leer ken.

23 Maart
MET David Kuduntwane, Mercey Kannemeyer, Desiré Gardner, Jody Hendricks en Zolani Mahola

24 Maart
MET Michael Lindt, Frank Opperman, Des-Lee McKenzie, Lara Hattingh en Wynand Kotze

25 Maart
MET Elzabé Zietsman, Wynand van Vollenstee, Babs Sewbaran, Anrich Herbst en Tannie Koekie Riel

26 Maart
MET Yaaseen Barnes, Wilhelm van der Walt, Jeanne-Marie Koekemoer, Angelique Filter en Lizané Basson

27 Maart
MET Dodo en die Soweto String Quartet

28 Maart
MET Frank Freeman, Esther von Waltsleben, Marianne Thamm, Lyntjie Jaars en Tshepiso Marenene

29 Maart
MET Malebogo Molokoane, Geon Nel, Kim Blanché Adonis, Reginald Hufke, Demi Lee Moore en Tobie Cronjé

30 Maart
MET Dean John Smith, Chris van Niekerk, Daleen Witbooi, Lizz Meiring en Dalin Oliver

Afrikaans en Engels • Gesin • 60 min.
Ingesluit by Feesmark-kaartjie
23 Maart, 11:00
24 Maart, 11:00
25 Maart, 11:00
26 Maart, 11:00
27 Maart, 11:00
28 Maart, 11:00
29 Maart, 11:00
30 Maart, 11:00
Absa Kuierkamer

Het jy al gekyk na:

’n Nuwe toevoeging tot die Absa Kuierkamer is Absa Aandklanke, ’n intieme ervaring van unpluggedmusiek, perfek afgerond met heerlike happies uit die Karoo. Eet- en ...
In die middae kan jy luister na verskillende kunstenaars wat hul talente, maar ook iets van hul eie stories met gehore gaan deel. ...