Argief

MET onder andere Zietske Saaiman, Meiko Jaftha, Glenisha Tarentaal, Colin Meyer, Tayla Damons, Diano October en Melikhaya Blou KURATOR Vaughn Sadie

Argief is saamgestel uit die Karoo Kaarte-projekargief. Die uitstalling is geïnspireer deur kunswerke wat tydens die verskeie openbaredeelnameprosesse geskep is, asook werke wat deur die visuelekuns-span vir die vele kreatiewe uitkomste uit 2023 en 2022 gemaak is. Vaughn Sadie ondersteun die Karoo Kaarte-span deur ’n kuratorsproses, wat die rol van collage en illustrasie verken om die projekargief vir die publiek te onthul.

Besoek dié uitstalling van 23 tot 30 Maart tot 18:00 en op 31 Maart tot 14:00.

Veeltalig • Gesin
Gratis
23 Maart, 11:00
24 Maart, 09:00
25 Maart, 09:00
26 Maart, 09:00
27 Maart, 09:00
28 Maart, 09:00
29 Maart, 09:00
30 Maart, 09:00
31 Maart, 09:00
Prince Vintcent-gebou

Het jy al gekyk na:

Ek nooi jou om te voel hoe LIG voel, te kyk hoe LIG lyk en te onthou jy het LIG nodig. ...
Soortgelyk aan Elemente, die Loop speel-zines en die kinderstorieboek Spekskiet en tande tel, skep Karoo Kaarte ’n eerste grafiese roman gebaseer op ’n keur van ...
Sluit aan by Odette Graskie en maak jou eie boek! Die boeke gaan geskep word rondom die tema van “my favourite things”. Dit is ’n ...