Maak jou eie boek

Aangebied deur Odette Graskie

Sluit aan by Odette Graskie en maak jou eie boek! Die boeke gaan geskep word rondom die tema van “my favourite things”. Dit is ’n prettige sessie om jou kreatiwiteit uit te leef. Alle materiaal word ingesluit, maar deelnemers is welkom om ook hul eie materiaal saam te bring, spesifiek met die tema in gedagte.

Afrikaans en Engels • Gesin (6 tot 16 jaar) • 120 min.
R300
24 Maart, 15:00
Prince Vintcent-gebou (eerste vloer)

Het jy al gekyk na:

Ons almal wil hê iemand moet vir ons wag wanneer ons ná ’n uitputtende en stresvolle dag by die huis kom. Iemand wat opgewonde is ...
’n Spontane oomblik vasgevang in tyd Nou, en tot in ewigheid Die weer onthou wat dit sal bring ’n lewensgroot herinnering ...
Die Karoo Kaarte-span span kragte saam met die plaaslike visuele kunstenaar Liza Grobler om ’n openbare muurskildery te skep. ...