Die ’94-vraagstuk en die toekoms van die land. . .

Moontlik gemaak deur Die Burger

MET Roelf Meyer (voormalige minister en Kodesa-onderhandelaar) en dr. Allan Boesak (teoloog en voormalige vryheidsvegter) GESPREKSLEIER Jody Hendricks

Suid-Afrika se demokrasie is 30 jaar oud. Ons besin oor die uitkoms van die destydse onderhandelinge. Was dit die beste vir Suid-Afrika en is dit steeds relevant wanneer ons die toekoms van die land bespreek?

Afrikaans en Engels • Gesin • 60 min.
Gratis
25 Maart, 08:30
Netwerk24-feeskafee

Het jy al gekyk na:

Wat het veroorsaak dat ’n megatrop van sowat 211 000 saiga-wildsbokke in 2015 binne vyf dae in Kazakstan gevrek het? Wat het al die langer ...
Dis ’n eerste: ’n Afrikaanse boek oor diensplig deur ’n vrou geskryf en daarby is sy in haar dertigs. Agterop Anelia Heese se boek word ...
Chanette Paul se splinternuwe roman is op die rakke. Dis die storie van Lula Prins wat op Heydendal ’n nuwe lewe begin. Maar anoniem. As ...