Die aanbod van leierskap in Suid Afrika en hoe dit die toekoms kan beïnvloed

Moontlik gemaak deur Die Burger

MET prof. Francis Petersen (rektor en visekanselier van die Universiteit van die Vrystaat), prof. Loretta Feris (onderhoof van akademie by die Universiteit van Pretoria) en Doris Viljoen (direkteur by die Instituut vir Toekomsstudies aan die Stellenbosch Besigheidskool en senior lektor in toekomsstudies) GESPREKSLEIER Jody Hendricks

Baie Suid-Afrikaners smag na doeltreffende en etiese leierskap, op regeringsvlak asook in die private en openbare sektor. Maar is daar leiers wat werklik die mas kan opkom? Ons vra wat is die uitdagings en geleenthede vir leiers om ’n positiewe verskil te maak en hoe dit van populistiese leierskap verskil.

Afrikaans en Engels • Gesin • 60 min.
Gratis
27 Maart, 08:30
Netwerk24-feeskafee

Het jy al gekyk na:

Dineke Orton, die KKNK se kunskurator, tree om 11:00 op uitgesoekte dae in gesprek met die visuele kunstenaars en kurators wat by die fees uitstal. ...
Soekenjin is ’n kontemporêre digbundel oor die “internet van dinge”. Dit is verse oor die soeke na liefde, na die self, na betekenis, na die ...
’n Albaster in ’n slagoffer se hand is al leidraad wat Petunia Moraleng, Sidney Gilroy se wonderlike nuwe speurder, het om te gebruik as hoofondersoeker ...