Die Onderhoud met Mia Spies: Dana Snyman

MET Dana Snyman en Mia Spies

Suid-Afrikaners se grondpadstories: Die joernalis en skrywer Dana Snyman het al Suid-Afrika deurkruis om landsburgers se stories te vertel, en het nes Johannes Kerkorrel tot dié gevolgtrekking gekom: “Ons survive met ’n helse lot pyn in hierdie land.” Hy deel die stories van hartseer, humor en hoop wat hy teëgekom het.

Afrikaans en Engels • Gesin • 30 min.
Gratis
27 Maart, 17:00
Netwerk24-feeskafee

Het jy al gekyk na:

Ons huil van die lag! Een ding is seker: Suid-Afrikaners het is ’n goeie humorsin. Ongeag hoe goed of sleg dit gaan, almal weet ’n ...
Buiten vir die ANC wat sedert 1994 die septer in Suid-Afrika swaai, is daar ook enkele partye uit opposisie-geledere wat die speelveld oorheers. Wat gaan ...

Leo

Drie jaar moes ons wag, maar hier is Bennie Griessel terug! Uiteindelik wink daar ’n troudag vir hom en sy geliefde Alexa, maar sal hy ...