Die Onderhoud met Mia Spies: ’n Paar van Afrikaans se snaaksste siele

Aangebied deur Netwerk24

MET Mia Spies

Ons huil van die lag! Een ding is seker: Suid-Afrikaners het is ’n goeie humorsin. Ongeag hoe goed of sleg dit gaan, almal weet ’n grappie of ’n video sal binnekort volg. Afrikaans se snaaksste siele gesels oor die land, sy mense en dit waaroor ons maar lag, al kan ons eintlik huil. . .

Afrikaans en Engels • Gesin • 30 min.
Gratis
29 Maart, 17:00
Netwerk24-feeskafee

Het jy al gekyk na:

Mia Spies vra verskeie partye of daar plek is vir Afrikaanssprekende kiesers in hul party. Sy fokus ook op wat die partye doen om inklusief ...
Poem Mooney, digter en oudonderwyser van Oudtshoorn, droom van’n huis van Bokkeveld-skalieklip wat hy vir hom bou. Hier wil hy alleen wees sodat hy in ...
Vyf jaar hardepad lê vir Suid-Afrika voor. So meen die onafhanklike politieke ontleder Theuns Eloff. Wat lê aan die ander kant van die gordels intrek ...