Oudtshoorn: Kies jou toekoms – Gemeenskapsfokus op verkiesing

Moontlik gemaak deur Die Burger

MET onder andere Peter Marais (Vryheidsfront Plus) en Tertuis Simmers (DA) GESPREKSLEIER Jody Hendricks

Vir wie gaan die mense op Oudtshoorn stem en hoe gaan die keuse die toekoms van die dorp beïnvloed? Dié Klein Karoo-dorp is bekend vir wipplank-politiek en mag wat gereeld skuif tussen verskeie politieke partye. Ons bespreek die verwagtinge van die burgers en die plan vir die toekoms van die dorp.

Afrikaans en Engels • Gesin • 60 min.
Gratis
23 Maart, 08:30
Netwerk24-feeskafee

Het jy al gekyk na:

Die ware storie van die Liefling van Loftus word uitmuntend deur die joernalis Brenden Nel vertel. Al weet jy nie veel van rugby nie, sal ...
Die KKNK se Karoo Kaarte is ’n grensverskuiwende openbaredeelname-storievertelprojek, gestig in 2021, wat ’n reeks van kreatiewe metodes (teater en visuele kuns) en navorsingsmetodologieë gebruik ...
Karoo Kaarte lei ’n gesprek oor die belangrikheid van die skep van gemeenskapsargiewe en die waarde daarvan om dit toeganklik en relevant te maak deur ...