Karoo Kaarte-paneelgesprek

MET Neil Coppen, Vaughn Sadie, Tiffany Saterdaght, Melikhaya Blou en Colin Meyer

Die KKNK se Karoo Kaarte is ’n grensverskuiwende openbaredeelname-storievertelprojek, gestig in 2021, wat ’n reeks van kreatiewe metodes (teater en visuele kuns) en navorsingsmetodologieë gebruik om ’n multidissiplinêre kunsteprogram te skep. Sluit by hierdie bekroonde span aan wanneer hulle gesels oor die projek, die verskeie prosesse en kreatiewe uitkomstes oor die afgelope paar jaar.

Afrikaans en Engels • Gesin • 60 min.
Gratis
25 Maart, 12:30
Netwerk24-feeskafee

Het jy al gekyk na:

Mia Spies vra verskeie partye of daar plek is vir Afrikaanssprekende kiesers in hul party. Sy fokus ook op wat die partye doen om inklusief ...
In ons waansinnige tye voel dit behoorlik of mens se kop draai. Almal smag na stilte, maar hoe kan jy stilte om jou en binne ...
Suid-Afrikaners se grondpadstories: Die joernalis en skrywer Dana Snyman het al Suid-Afrika deurkruis om landsburgers se stories te vertel, en het nes Johannes Kerkorrel tot ...