Stilte: ’n Leerskool

MET Johannes de Villiers

In ons waansinnige tye voel dit behoorlik of mens se kop draai. Almal smag na stilte, maar hoe kan jy stilte om jou en binne jou gemoed bewerkstellig? In hierdie praktiese leerskool leer Johannes de Villiers, aanbieder van RSG se Die blydskapnavorser en skrywer van Kalmte in die malle gejaag, jou ’n paar tegnieke om jou rasende gedagtes tot bedaring te bring en rus in jou gemoed te vind. Kaartjies sluit koffie in.

Afrikaans • Gesin • 120 min.
R220
29 Maart, 09:00
30 Maart, 09:00
Surval Boutique Olive Estate

Het jy al gekyk na:

’n Albaster in ’n slagoffer se hand is al leidraad wat Petunia Moraleng, Sidney Gilroy se wonderlike nuwe speurder, het om te gebruik as hoofondersoeker ...
Suid-Afrika se demokrasie is 30 jaar oud. Ons besin oor die uitkoms van die destydse onderhandelinge. Was dit die beste vir Suid-Afrika en is dit ...
Die storie van die sogenaamde Facebook-verkragter, die minnares en die ontsnapping uit sel 35 het die land aan die gons gehad. ...