The Thabo Bester Story

MET Daniel Steyn GESPREKSLEIER Kabous Meiring

Die storie van die sogenaamde Facebook-verkragter, die minnares en die ontsnapping uit sel 35 het die land aan die gons gehad. Marecia Damons en Daniel Steyn, die joernaliste wat dié bedrogspul die eerste keer onthul het, vertel die volle verhaal van Thabo Bester, sy minnares, die bekende dr. Nandipha Magudumana, se vroeë lewens en hul onwaarskynlike liefdesverhouding, sy vervalste dood en die medepligtigheid van werknemers in Suid-Afrika se gebroke gevangenisstelsel.

Afrikaans • Gesin • 80 min.
Gratis
29 Maart, 14:00
Netwerk24-feeskafee

Het jy al gekyk na:

Meer mense praat nou Afrikaans as ooit vantevore, selfs ook “inkommers”. Jy kan deesdae enige Chinese winkelkompleks besoek en jy sal minstens een Chinese persoon ...
Die ware storie van die Liefling van Loftus word uitmuntend deur die joernalis Brenden Nel vertel. Al weet jy nie veel van rugby nie, sal ...
Karoo Kaarte lei ’n gesprek oor die belangrikheid van die skep van gemeenskapsargiewe en die waarde daarvan om dit toeganklik en relevant te maak deur ...