Is daar ’n politieke tuiste vir Afrikaanssprekendes?
Aangebied deur Netwerk24
MET Mia Spies
Mia Spies vra verskeie partye of daar plek is vir Afrikaanssprekende kiesers in hul party. Sy fokus ook op wat die partye doen om inklusief te wees en moedertale sowel as die kunste te bevorder.
Rusland en Oekraïne. Israel en Palestina. Hoe moet Suid-Afrika se internasionale beleide geïnterpreteer word? Hoe besluit ons wie is reg en wie is verkeerd? ...
“Ná ’n stormagtige jaar van aanpassing, besluitneming en verandering behoort die daaropvolgende jare baie beter te verloop. Of is dit te veel gevra? Die verhoudings ...
Poem Mooney, digter en oudonderwyser van Oudtshoorn, droom van’n huis van Bokkeveld-skalieklip wat hy vir hom bou. Hier wil hy alleen wees sodat hy in ...