Moet Suid-Afrika standpunt inneem as daar internasionaal oorlog plaasvind?

Moontlik gemaak deur Die Burger

MET prof. Jo-Ansie van Wyk (kenner van internasionale politiek verbonde aan Unisa), Lionel Louw (geestelike leier en kenner op die gebied van maatskaplike werk) en Jaco Kleynhans (hoof: internasionale skakeling van Solidariteit) GESPREKSLEIER Jody Hendricks

Rusland en Oekraïne. Israel en Palestina. Hoe moet Suid-Afrika se internasionale beleide geïnterpreteer word? Hoe besluit ons wie is reg en wie is verkeerd? As ons kant kies, hoe kan dit ons toekoms en ekonomie beïnvloed? Hierdie vraagstukke en ander word deur die paneellede bespreek.

Afrikaans en Engels • Gesin • 60 min.
Gratis
29 Maart, 08:30
Netwerk24-feeskafee

Het jy al gekyk na:

Vir wie gaan die mense op Oudtshoorn stem en hoe gaan die keuse die toekoms van die dorp beïnvloed? Dié Klein Karoo-dorp is bekend vir ...
Chanette Paul se splinternuwe roman is op die rakke. Dis die storie van Lula Prins wat op Heydendal ’n nuwe lewe begin. Maar anoniem. As ...
Sluit by ons aan vir ’n gesprek oor visuele kuns. Die paneel bespreek dié tema: “Is daar kuns in kunsmatige intelligensie (KI)?” ...