Visuelekuns-gesprek

MET dr. Paul Bayliss, Evert Esterhuizen, Janet Dixon, Theo Paul Vorster en Johan Steyn GESPREKSLEIER Dineke Orton (feeskunskurator)

Sluit by ons aan vir ’n gesprek oor visuele kuns. Die paneel bespreek dié tema: “Is daar kuns in kunsmatige intelligensie (KI)?”

Afrikaans en Engels • Gesin • 75 min.
Gratis
29 Maart, 11:00
Prince Vintcent-gebou (Colbert Mashile se uitstalling op die grondverdieping)

Het jy al gekyk na:

’n Besonderse versameling kunsuitstallings, saamgestel deur die KKNK se kurator vir visuele kuns, is in die tuiste van visuele kuns, die Prince Vintcent-gebou, te sien. ...
Ons bespreek hoe die sogenaamde “born frees”, burgers wat ná 1990 gebore is, die uitdagings, geleenthede en toekoms van Suid-Afrika sien. Onderwerpe soos onder meer ...
Suid-Afrika se demokrasie is 30 jaar oud. Ons besin oor die uitkoms van die destydse onderhandelinge. Was dit die beste vir Suid-Afrika en is dit ...