Buiten vir die ANC wat sedert 1994 die septer in Suid-Afrika swaai, is daar ook enkele partye uit opposisie-geledere wat die speelveld oorheers. Wat gaan die topvyf-partye doen om steeds aan kiesers hoop te gee?
’n Albaster in ’n slagoffer se hand is al leidraad wat Petunia Moraleng, Sidney Gilroy se wonderlike nuwe speurder, het om te gebruik as hoofondersoeker ...