Die moontlikheid en gevolge indien die ANC onder 50% steun kry

Moontlik gemaak deur Die Burger

MET dr. Oscar van Heerden (senior navorsingsgenoot by die Universiteit van Johannesburg se Sentrum van Afrika-diplomasie en -leierskap, dr. Leslie van Rooi (senior direkteur: sosiale impak en transformasie van die Universiteit Stellenbosch) en dr. Pieter Mulder (voormalige adjunkminister van landbou, bosbou en visserye en oudleier van die VF Plus) GESPREKSLEIER Jody Hendricks

Politieke ontleders verskil oor die moontlikheid dat die ANC se steun vanjaar tot onder 50% sal daal. Wat sal die gevolge hiervan vir die land wees? Sal ’n koalisieregering beter dienste aan burgers kan lewer? Wie gaan met wie saamwerk in dié moontlike koalisie?

Afrikaans en Engels • Gesin • 60 min.
Gratis
28 Maart, 08:30
Netwerk24-feeskafee

Het jy al gekyk na:

In ons waansinnige tye voel dit behoorlik of mens se kop draai. Almal smag na stilte, maar hoe kan jy stilte om jou en binne ...
Baie Suid-Afrikaners smag na doeltreffende en etiese leierskap, op regeringsvlak asook in die private en openbare sektor. Maar is daar leiers wat werklik die mas ...
De Rust Koktyls is ’n baie spesiale kalender, met ’n besonderse storie. Dit is ’n versameling ongewone portrette van De Rust-inwoners en talle stories van ...