Die Onderhoud met Mia Spies: Dr. Theuns Eloff

Aangebied deur Netwerk24

MET Theuns Eloff en Mia Spies

Vyf jaar hardepad lê vir Suid-Afrika voor. So meen die onafhanklike politieke ontleder Theuns Eloff. Wat lê aan die ander kant van die gordels intrek en vasstaan? Eloff vertel watter rigting hy glo die land gaan inslaan ná die algemene verkiesing.

Afrikaans en Engels • Gesin • 30 min.
Gratis
28 Maart, 17:00
Netwerk24-feeskafee

Het jy al gekyk na:

Dit is verkiesingsjaar in 2024 en Jody Hendricks, van RSG-faam, het ’n program saamgestel wat die soeklig op nasionale en plaaslike politiek laat val. ...
Daar is baie geskryf en reekse gemaak oor die rol wat beide sosiale en tradisionele media gespeel het om mense se keuses te beïnvloed tydens ...
Die ware storie van die Liefling van Loftus word uitmuntend deur die joernalis Brenden Nel vertel. Al weet jy nie veel van rugby nie, sal ...