Die Burger Praat Saam

Moontlik gemaak deur Die Burger

MET verskeie sprekers GESPREKSLEIER Jody Hendricks

Dit is verkiesingsjaar in 2024 en Jody Hendricks, van RSG-faam, het ’n program saamgestel wat die soeklig op nasionale en plaaslike politiek laat val. Ander brandpunte en sake van die dag oor belangrike landskwessies word ook bespreek. Kom kies jou toekoms en praat saam by hierdie gewilde gespreksreeks. Elke oggend om 08:30.

Die volgende onderwerpe word op dié program ingesluit:

Oudtshoorn: Kies jou toekoms – Gemeenskapsfokus op verkiesing 

Vrygeborenes (‘born frees’): Kies jou toekoms 

Die ’94-vraagstuk en die toekoms van die land...  

Beïnvloed die media jou keuses en hoe jy die toekoms van die land sien? 

Die aanbod van leierskap in Suid Afrika en hoe dit die toekoms kan beïnvloed 

Die moontlikheid en gevolge indien die ANC onder 50% steun kry 

Moet Suid-Afrika standpunt inneem as daar internasionaal oorlog plaasvind? 

Afrikaans vir almal 

Die rol en toekoms van die kunste in ’n demokratiese Suid Afrika

Afrikaans en Engels • Gesin • 60 min.
Gratis
23 Maart, 08:30
24 Maart, 08:30
25 Maart, 08:30
26 Maart, 08:30
27 Maart, 08:30
28 Maart, 08:30
29 Maart, 08:30
30 Maart, 08:30
31 Maart, 08:30
Netwerk24-feeskafee

Het jy al gekyk na:

De Rust Koktyls is ’n baie spesiale kalender, met ’n besonderse storie. Dit is ’n versameling ongewone portrette van De Rust-inwoners en talle stories van ...
Karoo Kaarte lei ’n gesprek oor die belangrikheid van die skep van gemeenskapsargiewe en die waarde daarvan om dit toeganklik en relevant te maak deur ...
Rusland en Oekraïne. Israel en Palestina. Hoe moet Suid-Afrika se internasionale beleide geïnterpreteer word? Hoe besluit ons wie is reg en wie is verkeerd? ...