Die rol en toekoms van die kunste in ’n demokratiese Suid Afrika

Moontlik gemaak deur Die Burger

MET Ismail Mahommed, Hugo Theart, Cornelia Faasen, Mike van Graan en Marianne Thamm GESPREKSLEIER Jody Hendricks

Die kunste het gedurende apartheid standpunt ingeneem en ’n groot rol daarin gespeel om mense bewus te maak van die ongeregtighede. Hoe het dit in ’n demokratiese Suid-Afrika verander, gegewe die uitdagings en probleme in die land? Moet die kunste nie meer standpunt inneem nie? En hoe lyk die toekoms van die kunste in Suid-Afrika?

Afrikaans en Engels • Gesin • 60 min.
Gratis
31 Maart, 08:30
Netwerk24-feeskafee

Het jy al gekyk na:

Baie Suid-Afrikaners smag na doeltreffende en etiese leierskap, op regeringsvlak asook in die private en openbare sektor. Maar is daar leiers wat werklik die mas ...
Ons huil van die lag! Een ding is seker: Suid-Afrikaners het is ’n goeie humorsin. Ongeag hoe goed of sleg dit gaan, almal weet ’n ...
Suid-Afrikaners se grondpadstories: Die joernalis en skrywer Dana Snyman het al Suid-Afrika deurkruis om landsburgers se stories te vertel, en het nes Johannes Kerkorrel tot ...