Hand aan hand met Elandré

MET Elandré, Konstant de la Porté (kitaar), Duard Musk (baskitaar), Anrich Engelbrecht (tromme) en Mirizca Theron (klavier) MUSIEKREGIE Elandré Schwartz PRODUKSIEBESTUURDER Chrizaan Neethling

Elandré vertolk van jou gunsteling-musiek met die ondersteuning van sy vurige vierstukorkes. Hy keer terug na die platform waar sy liefde vir musiek begin het: die teater. Stap Hand aan hand met Elandré en beleef die verhale agter die mens en die musiek. Die program sluit nuwe vertolkings van ou gunstelinge, asook ’n paar nuwe treffers in.

Afrikaans • Gesin • 75 min.
R200 (vooraf) • R180 (Vriende van die KKNK) • R220 (by die deur)
24 Maart, 18:00
Absa Burgersentrum

Het jy al gekyk na:

The award-winning Soweto String Quartet performs at the KKNK. The group has recently started to compile a comprehensive documentary about the life of the late ...
Van Mesopotamië tot Mariah, die liefdeslied was nog altyd die kern van populêre musiek. Historici en musikante is reeds dekades besig om die verlore musiek ...
Stef Bos was byna 30 jaar gelede vir die eerste keer op Oudtshoorn. Uit die staanspoor het dié Nederlandse sanger-liedjieskrywer plaaslike gehore oorrompel met sy ...