Nataniël: Nineveh Song

MET Nataniël, Nicolaas Swart, Dihan Slabbert, Leon Gropp en Marcel Dednam KOSTUUMONTWERP Floris Louw

Van Mesopotamië tot Mariah, die liefdeslied was nog altyd die kern van populêre musiek. Historici en musikante is reeds dekades besig om die verlore musiek uit ou beskawings na te vors en te herskep. Nataniël het gaan luister en leer en die resultaat is sy nuutste skepping, Nineveh Song, ’n versameling liedere van die begin van die beskawing tot 2024 se eerste treffers. Intiem, romanties, akoesties, nuut!

Afrikaans en Engels • Geen o.16 • 90 min.
R280 (vooraf) • R260 (Vriende van die KKNK) • R300 (by die deur)
31 Maart, 14:00
Absa Burgersentrum

Het jy al gekyk na:

Drie van die bestes is ’n samekoms van drie kunstenaars, met drie uiteenlopende stemme en drie persoonlikhede in een produksie op die verhoog. ...
Wat gebeur as jy Suid-Afrika se voorste kitaarduo en treffers soos “Vyfster”, “Volare”, “Insomnia”, “Billie Jean” en “Bamboléo” saamsmelt? Jy kry Spanish Fire! Die veelbekroonde ...
Die tydlose liedjies van die Liedjieboer word weer opnuut waardeer in hierdie samewerking. Dis ’n ervaring wat ons neem van die begin waar Sonja Herholdt ...