Soweto String Quartet

MET Sandile Khemese (viool), Thamsanqa David Khemese (viool), Makhosini Meshack Mnguni (altviool) en Bongani Kunene (tjello) MUSIEKREGIE Sandile Khemese

Die bekroonde Soweto String Quartet maak ’n draai by die KKNK. Hulle is veral bekend vir hul vreugdevolle vermenging van klassieke en Afrikaklanke. Dit gaan moeite verg om stil te sit… Dié groep het onlangs begin om ’n omvattende dokumentêr oor die lewe van die ontslape tjellis en medestigter van die groep, Reuben Khemese, saam te stel.

Engels • Gesin • 40 min.
R180 (vooraf) • R160 (Vriende van die KKNK) • R200 (by die deur)
26 Maart, 14:30
27 Maart, 15:30
Banketsaal

Het jy al gekyk na:

Van Mesopotamië tot Mariah, die liefdeslied was nog altyd die kern van populêre musiek. Historici en musikante is reeds dekades besig om die verlore musiek ...
André Terblanché is ’n gevestigde akteur, sanger en kabaretkunstenaar wat onlangs opgetree het in David Kramer se Kanna-bekroonde musiekblyspel Ver in die wêreld Kittie. ...
Ná die jare lange sukses van Jakkie Louw en Kevin Leo se produksie Jakkals en Leo, is Jakkie Louw terug met nog ’n asemrowende produksie, ...