Hoerkind

’n Suidoosterfees-produksie

MET Geon Nel REGIE Margit Meyer-Rödenbeck TEKS EN VERWERKING Francois Toerien, gegrond op Herman Lategan se gelyknamige boek ASSISTENTREGIE, TEGNIESE VERSORGING EN VERHOOGBESTUURDER Jeanne Steenkamp MUSIEK Coenraad Rall STELONTWERP Gerrit Snyman BELIGTINGSONTWERP John B. Swart VERVAARDIGER Arena Produksiehuis

Hy word ’n hoerkind genoem. Op ses gaan hy kinderhuis toe. Sy stiefpa skiet op hom. Op 13 beland hy in die kloue van ’n pedofiel. Alkohol- en dwelmafhanklikheid ry hom. Een aand word hy gyselaar gehou en met ’n mes gesteek. Sy foute is volop, maar hy leer soos hy voortbeur. ’n Ware verhaal oor verlies én oorwinning, gegrond op die joernalis Herman Lategan se memoires.

Afrikaans • Geen o.18 T, V • 80 min.
R190 (vooraf) • R170 (Vriende van die KKNK) • R210 (by die deur)
28 Maart, 15:30
29 Maart, 20:00
30 Maart, 13:00
Van Reedesaal

Het jy al gekyk na:

Die bekroonde komediante Lindy Johnson en Kate Pinchuck het nie minder Frizz of Pop nie, maar baie meer debietorders om jou van te vertel in ...
Carl het ’n graad in konstruksiebestuur, maar hy woon steeds in die “blink hokke” van Rose Valley. Hy ly aan depressie en dink gereeld na ...
’n Jong seun maak ’n lys van al die mooi dinge in die wêreld om sy ma in haar stryd teen depressie en selfdood te ...