Karoo Kaarte-uitstalling

MET onder andere Zietske Saaiman, Meiko Jaftha, Glenisha Tarentaal, Colin Meyer, Tayla Damons, Diano October en Melikhaya Blou KURATOR Vaughn Sadie

Die Karoo Kaarte-uitstalling bied ’n oorsig van dié grensverskuiwende openbaredeelname-storievertelprojek. Die ongelooflike span wat tot die sukses van die projek bygedra het, word bekend gestel, terwyl die navorsing ten toon gestel en kreatiewe prosesse belig word wat gebruik is om die argief te ontwikkel, wat ook ’n besondere bydrae tot die vele kreatiewe uitkomstes van die projek gemaak het.

Veeltalig • Gesin
Gratis
23 Maart, 10:00
24 Maart, 10:00
25 Maart, 10:00
26 Maart, 10:00
27 Maart, 10:00
28 Maart, 10:00
29 Maart, 10:00
30 Maart, 10:00
31 Maart, 10:00
C.P. Nel-museum

Het jy al gekyk na:

Karoo Kaarte bied ’n interaktiewe werksessie vir kinders aan waarin jong feesgangers voorgestel word aan gewilde Klein Karoo-speletjies: skaloeloe, drie-blikkies, gaatjie en kennetjie. ...
Sluit by ons aan vir ’n gesprek oor visuele kuns. Die paneel bespreek dié tema: “Is daar kuns in kunsmatige intelligensie (KI)?” ...
’n Besonderse versameling kunsuitstallings, saamgestel deur die KKNK se kurator vir visuele kuns, is in die tuiste van visuele kuns, die Prince Vintcent-gebou, te sien. ...