KG Mokgadi: Weighing In

MET KG Mokgadi

Die veelbekroonde komediant Kagiso KG Mokgadi is vir die eerste keer by die KKNK te sien en hierdie optrede beloof om een te wees wat nog lank onthou gaan word. Hierdie swaargewig-komediant met sy trefseker-staaltjies is op pad na die fees met trefreël op trefreël en hy beloof om jou te laat skaterlag. Moenie die kans verspeel om Mokgadi by die KKNK te siene te kry nie.

English with Afrikaans • No u.13 L • 60 min
R100 (vooraf) • R80 (Vriende van die KKNK) • R120 (by die deur)
27 Maart, 18:30
28 Maart, 20:00
30 Maart, 20:00
31 Maart, 14:00
Netwerk24-feeskafee

Het jy al gekyk na:

Om die tydelike met die ewige te verwissel kom met sy eie uitdagings. Basies is dit dieselfde proses as om ’n bruilof te reël – ...
Betree die Bo-Kaap se weergawe van Romeo en Juliet. Twee gesinne, verdeel deur godsdiens. ’n Gedeelde geheim tussen ’n salige pa en ’n godvresende ma, ...
’n Bietjie Engels, a little Afrikaans en sommer ’n hele klomp laughs! Enjoy a hilarious night out with a collection of South Africa’s top comedians ...