Laatnag

Laatnag, die KKNK se laataand-kuierplek, het net die regte brousels om jou feesdag mee af te sluit. Musiekmoetie, dansdoepa, proesstroop, ’n koppie klets, Karoolug en selfs ’n groen ambulans wanneer dit nodig is – dit alles en meer wag hier op jou. Geniet die lewendige musiek deur verskeie bekende musikante en kuier saam tot in die oggendure in.

23 Maart, 21:00
24 Maart, 21:00
25 Maart, 21:00
26 Maart, 21:00
27 Maart, 21:00
28 Maart, 21:00
29 Maart, 21:00
30 Maart, 21:00
31 Maart, 21:00
Netwerk24-feeskafee

Het jy al gekyk na:

Hierdie samewerkingskonsert beloof om iets uitsonderlik te wees. Moet dit nie misloop nie! ...
Mathys Roets en Anna Davel het 20 jaar gelede vir die eerste keer saam opgetree tydens die opname van Mathys se DVD Vrydag die 13de. ...
In hierdie produksie vertel Jannie du Toit van “liedjie-aande” in 1981 en 1982 by sy huis in Margaretastraat 28, Pretoria. Dit het legendaries geword en ...