Kan nuwe leiers nuwe rigting bring?

Aangebied deur Netwerk24

MET Mmusi Maimane (leier van Build One South Africa), Songezo Zibi (leier van Rise Mzansi), Marius Fransman (leier van People’s Movement for Change) en Michael Beaumont (nasionale voorsitter van ActionSA) GESPREKSLEIER Mia Spies

Kiesers het vanjaar meer opsies as ooit tevore ten opsigte van politieke verteenwoordiging in die parlement. Die kiesstelsel van die laaste drie dekades se dae is getel met nuwe partye en onafhanklike kandidate wat ook meeding om kiesers se kruisies.

Afrikaans en Engels • Gesin • 60 min.
Gratis
27 Maart, 12:30
Netwerk24-feeskafee

Het jy al gekyk na:

Ons huil van die lag! Een ding is seker: Suid-Afrikaners het is ’n goeie humorsin. Ongeag hoe goed of sleg dit gaan, almal weet ’n ...
Twalie is die enigste meisiekind onder die eksentrieke Albrechts wat in ’n dorre landskap om oorlewing veg. Hulle is ’n geharde, eenkant-gesin vol geheime. ...
Die kunste het gedurende apartheid standpunt ingeneem en ’n groot rol daarin gespeel om mense bewus te maak van die ongeregtighede. Hoe het dit in ...