Loop speel

MET Karoo Kaarte-span

Karoo Kaarte bied ’n interaktiewe werksessie vir kinders aan waarin jong feesgangers voorgestel word aan gewilde Klein Karoo-speletjies: skaloeloe, drie-blikkies, gaatjie en kennetjie. Tydens die werksessie word deelnemers aangemoedig om hul eie weergawes van elke speletjie te ontwikkel.

Veeltalig • Gesin • 60 min.
Ingesluit by Feesmark-kaartjie
23 Maart, 15:00
24 Maart, 15:00
25 Maart, 15:00
26 Maart, 15:00
27 Maart, 15:00
28 Maart, 15:00
29 Maart, 15:00
30 Maart, 15:00
31 Maart, 15:00
Grasperk langs Klein KKNK-teater in die Feesmark

Het jy al gekyk na:

’n Opwindende en interaktiewe rondleiding met aktiwiteite vir die jongspan. Ontdek hoe elkeen verskillend na kuns kyk, hoe om te besluit waarvan jy hou en ...
Kosblikke kan lyk asof dit deel is van ’n alledaagse ritueel vir dié wat dit teëkom. Wat sou gebeur wanneer die kositems binne-in kosblikke stemme ...
Die Karoo Kaarte-uitstalling bied ’n oorsig van dié grensverskuiwende openbaredeelname-storievertelprojek. ...