Paws and Claws

KURATOR Dineke Orton

Wou jy al ooit self deel wees van ’n uitstalling? Hou jy van kuns, maar weet nie hoe om self te begin nie? Of hou jy van diere? Besoek die Prince Vintcent-gebou en help ons om een groot gesamentlike kunswerk te skep! Hierdie deelnemende uitstalling is vir ’n ieder en elk, oud en jonk. Ons fokus op allerhande diere en die verskillende maniere waarop ons hulle kan teken. Geen vooraf ondervinding is nodig nie. Daar is ook inspirasie in die vertrek om kreatiwiteit aan te wakker.

Besoek dié uitstalling van 23 tot 30 Maart tot 18:00 en op 31 Maart tot 14:00.

Veeltalig • Gesin
Gratis
23 Maart, 11:00
24 Maart, 09:00
25 Maart, 09:00
26 Maart, 09:00
27 Maart, 09:00
28 Maart, 09:00
29 Maart, 09:00
30 Maart, 09:00
31 Maart, 09:00
Prince Vintcent-gebou

Het jy al gekyk na:

Johan Steyn skep tradisionele bronsbeelde gebaseer op die legende van Minki van Afrika, soos vertel deur Louis Steyn – die kunstenaar se oupa en ’n ...
Dineke Orton, die KKNK se kunskurator, tree om 11:00 op uitgesoekte dae in gesprek met die visuele kunstenaars en kurators wat by die fees uitstal. ...
Argief is saamgestel uit die Karoo Kaarte-projekargief. Die uitstalling is geïnspireer deur kunswerke wat tydens die verskeie openbaredeelnameprosesse geskep is, asook werke wat deur die ...