Vers & kapittel II

MET Daniel Hugo GESPREKSLEIER Marlene Malan

Vir Daniel Hugo “was skryf en lees nog altyd ’n vreugde vir die gees”. Hy is al ’n halfeeu lank besig met boeke maak en tekste ontleed. In hierdie tweede samestelling van sy onderhoudende stukke oor die digkuns en vertaalwerk, word tekste in vier kategorieë saamgevoeg: Artikels, rubrieke, resensies en onderhoude wat met hom gevoer is oor sy eie digbundels en vertalings uit Nederlands. Die vers staan sentraal in sy lewe, en sy insigte word met vers en kapittel bewys.

Afrikaans en Engels • Gesin • 45 min.
Gratis
23 Maart, 11:15
Netwerk24-feeskafee

Het jy al gekyk na:

Die bedrywige Wendy Maartens het ’n verbeelding so groot soos die hemelruim. So beskryf sy haarself: “ ’n Skrywer, openbare spreker en versamelaar van eg ...
Twalie is die enigste meisiekind onder die eksentrieke Albrechts wat in ’n dorre landskap om oorlewing veg. Hulle is ’n geharde, eenkant-gesin vol geheime. ...
Vir wie gaan die mense op Oudtshoorn stem en hoe gaan die keuse die toekoms van die dorp beïnvloed? Dié Klein Karoo-dorp is bekend vir ...