Leë blikkies vol liefde

MET Fiona van Kerwel GESPREKSLEIER Lyntjie Jaars

“Opvoeders sê gereeld dat leerders nie genoeg lees nie, of dat hulle nie altyd verstaan wat hulle lees nie, maar ek glo kinders lees vandag bietjie anders. En daarom moet opvoeders lees anders benader.” So skryf Fiona van Kerwel in haar voorwoord tot Leë blikkies vol liefde. Haar droom is dat alle leerders die kans sal kry om op ’n vriendelike manier met Afrikaans om te gaan – daarom is die  kortverhale in die bundel so toeganklik geskryf deur die bydraers, onder andere Sisca Julius, Vincent Oliphant, E.K.M. Dido en Diana Ferrus.

Afrikaans en Engels • Gesin • 45 min.
Gratis
26 Maart, 14:00
Netwerk24-feeskafee

Het jy al gekyk na:

Sluit by ons aan vir ’n gesprek oor visuele kuns. Die paneel bespreek dié tema: “Is daar kuns in kunsmatige intelligensie (KI)?” ...
Buiten vir die ANC wat sedert 1994 die septer in Suid-Afrika swaai, is daar ook enkele partye uit opposisie-geledere wat die speelveld oorheers. Wat gaan ...
Die storie van die sogenaamde Facebook-verkragter, die minnares en die ontsnapping uit sel 35 het die land aan die gons gehad. ...