Spierwit blues en Hennie Aucamp se dagboeke

MET Albert de Vos (sang en kitaar) en Izak de Vries (voorleser) TEKS Hennie Aucamp MUSIEK EN VERVAARDIGER Albert de Vos

Albert de Vos sing sy oorspronklike musiek en Izak de Vries dra gedeeltes uit Hennie Aucamp se dagboeke voor. Een van die liedtekste handel oor die KKNK.

Afrikaans • Gesin OB • 60 min.
R160 (vooraf) • R145 (Vriende van die KKNK) • R175 (by die deur)
30 Maart, 10:00
31 Maart, 12:00
Bibsaal

Het jy al gekyk na:

Petronel Baard, gevierde musikant en sanger, span kragte saam met skrywers Chanette Paul en Jan van Tonder vir ’n lieflike woordkuns-en-musiekaanbieding. ...
Johannes Kerkorrel 22 jaar later. Nooit vergete. Amanda Strydom skryf ’n brief vir en bring hulde aan haar vriend Ralph Rabie. ...
Gestroop en rou. Waar begin en eindig drome? Wat doen jy as die kleure van jou lewensjas verander? Sedert Phantom of the Opera is daar ...