Muurskildery

Die Karoo Kaarte-span span kragte saam met die plaaslike visuele kunstenaar Liza Grobler om ’n openbare muurskildery te skep. Foto’s uit die C.P. Nel-museum se argief word gebruik, saam met foto’s en onderhoude van die Karoo Kaarte-argief, om ’n muurskildery te skep wat die stories van inwoners integreer, terwyl dit die diverse gemeenskappe en erfenis van Oudtshoorn vier.

Veeltalig • Gesin
Gratis
23 Maart, 06:00
24 Maart, 06:00
25 Maart, 06:00
26 Maart, 06:00
27 Maart, 06:00
28 Maart, 06:00
29 Maart, 06:00
30 Maart, 06:00
31 Maart, 06:00
C.P. Nel-museum-grasperk

Het jy al gekyk na:

Mense het nog altyd ’n aangetrokkenheid tot diere gehad. Rotskuns oor die wêreld heen illustreer byvoorbeeld hoe diere al vir duisende jare ’n belangrike rol ...
Soortgelyk aan Elemente, die Loop speel-zines en die kinderstorieboek Spekskiet en tande tel, skep Karoo Kaarte ’n eerste grafiese roman gebaseer op ’n keur van ...
Die Karoo Kaarte-uitstalling bied ’n oorsig van dié grensverskuiwende openbaredeelname-storievertelprojek. ...